Monday, July 28, 2008

Suid Afrikaanse Produkte


As jul soos ek elke nou en dan 'n behoefte kry aan eg Suid Afrikaanse produkte, soos "biltong" ens, dan wil ek jul voorstel aan http://www.oziwa.com.au/shop/


Dis 'n nuwe "online" winkel met vars ZA produkte. Dit word beman deur Marius vdMerwe & Leon Marx, altwee manne van ons gemeente. Aflewerings word gedoen / gereƫl.
Gaan kyk gerus.

Tot later

Joe

No comments: