Friday, August 15, 2008

Lente Piekniek


Hi almal.



Ons wil julle hartlik uitnooi na ons Lente Piekniek vir Oud Suid Afrikaners. Dis 'n geleentheid om bymekaar te kom, lekker te kan kuier in Afrikaans (of Engels) en nuwe vriende te ontmoet. Voel asb. vry om kennise uit te nooi wat ook in die area bly, veral mense wat nuut hier in Brisbane aangekom het en nog hul voete moet vind. Ons weet almal hoe baie dit help om mense te ontmoet wat weet wat dit is om die emmigrasie proses deur te maak.

Nou vir die "details:"
Datum: Sondag, 7 Sept.
Waar: Sweeney's Reserve, Petrie
Tyd: Ongeveer 11.30 AM ~ (Dit gee ons kans om die oggend kerk-diens by te woon.)


Bring asb jou eie eet en drinkgoed, asook 'n stoel om op te sit.

Hoop om julle daar te sien.

Blessings

Joe & Cecile